MusQ clothing Ambassador 

Henco Minnaar

  • Instagram

Ek is 'n 22 jarige man wat elke dag met n glimlag aanpak. Ek is n Avokado en Litchi Boer in Tzaneen , Limpopo. Ek glo dat dit wat jy wil bereik in die lewe voor gewerk moet word. Om deel van die MusQ span te wees is n groot voorreg

 MusqSA © 2020 All Rights Reserved